Afdeling Pretoria |
( Laatste bijwerking op 16.08.11 ) |
Pretoria vestigt de aandacht op Afrinetwerk, een stichting die opkomt voor het Afrikaans als taal van velen
| 1 sept. 2011 | Willem Punt (jnr) | Kwessies in die Etiek |
| 6 oktober 2011 | Robbie Schilz: | Lugballonne |
| 3 november 11 | ||
| 4 desember 2012 | ||
| 2 februarie 12 | ||
| 3 maart 2011 | ||
| 8 april 2011 | ||
| 5 mei 2011 | ||
| 2 juni 2011 | ||
| 7 juli 2011 | ||
| 4 aug. 2011 |
2009-2010:
| 2 sept. 2010 | Len Dekker | Die Vereniging van Regslui vir Afrikaans (VRA) Onder die tema het Len Dekker die werksaamhede van die Vereniging verduidelik asook die sake waarby die VRA betrokke is (e.g. die Malema Saak). |
| 7 oktober 2010 | a) Rutger Hornikx, Gewestpresident. b) Dr. Helena Liebenberg c) Herman Bogaert - deelnemer-acteur uit Brussel as gas |
a) Mededeling as Gewesrpresident Buiteland b) Tracing History Trust en twee ranskripsieprojekte. DIE VOC EN ONS: Jan van Riebeeck se aankoms aan die Kaap in 1652 het ’n ingrypende invloed gehad op hierdie grondgebied wat aanvanklik in die argiefdokumente as Cabo de Boa Esperanza en eers later as Cabo de Goede Hoop bekend gestaan het. `n Kortreis deur die hoofstukke van die VOC-grootboek en `n kennismaking met die wel en weë van die ingesetenes van hierdie onontbeerlike verversingstasie aan die afgeleë suidpunt van Afrika. |
| 4 november 2010 | Dr. Renata Coetzee | Koekemakranka Khoi-Khoin-Kultuurgoed en Kom-Kuier-Kos |
| 5 desember 2010 | Geen spreker | Jaareind-ete by die Voortrekkermonument |
| 3 februarie 11 | Tom McClahlan | Die geskiedenis van die standaardisering van Afrikaans |
| 3 maart 2011 | Kobus Wolvaardt | `n Moontlike virtuele Afrikaanse universiteit |
| 8 april 2011 | Kas Landman | Perspektiewe op taal. Die problematiek van menslike of natuurlike taal met spesifieke verwysing na Afrikaans en Nederlands By die geleentheid is die Afdeling Pretoria besoek deur lede van die Afdeling Gent I |
| 5 mei 2011 | Murray Faure | Die burgerlike samelewing – ‘n plek van vriendskap sonder vriende en vriende sonder vriendskap. |
| 2 juni 2011 | Rob de Vos, ambassadeur NL | Ambassadeur Rob de Vos was aan die einde van sy termyn in Suid-Afrika en het gepraat oor sy ervaringe en waarnemings in Suid-Afrika. |
| 7 juli 2011 | Ledevergadering |
|
| 4 aug. 2011 | Oud-ambassadeur Anton Loubser: | Die kunstoneel |
2009-2010:
| 3 sept. 2009 | Prof. Banie Penzhorn | Afrikaans in de vogelwereld |
| 1 oktober 2009 | Dr. Leon van Nierop | Vlaamse, Nederlandse en Afrikaans films in die internasionale filmwêreld |
| 5 november 09 | Dr. Jan Picard | Indonesië: ’n reis deur kuns en kultuur |
| 4 februari 2010 | Henni Du Toit | Hantering van die beleid van transformasie by die Hoërskool Hendrik Verwoerd |
| 4 maart 2010 | Dr.Anne-Marie Temmerman | ZUID-AFRIKA: van buitenbeentje tot buitenkansje voor klinisch onderzoek |
| 1 april 2010 | Dr. Fanie Joubert | Die Suid-Afrikaanse ekonomie met spesifieke verwysing na Nederland en België |
| 6 mei 2010 | bestuursverkiezing, bespreking rondom 'n eientydse Orde | |
| 3 juni 2010 | Mercia van Wyk | Modernisme, postmodernisme, ens.: Visuele kommunikasie in die media |
| 1 juli 2010 | G.Oosthuizen, adj.minister van Sport | 2010 en die Betekenis daarvan vir SA en Afrika |
| 5 aug. 2010 | Freek Robinson | Afrikaans en Nederlands, vervreemde familie en die uitdaging om vennote te word |
2008-2009:
4 septem.2008 |
Dr. Jackie Grobler | Over Johanna van Warmerlo en haar dagboek over de Anglo-Boerenoorlog ; verwelkoming zes nieuwe leden |
| 2 oktober 2008 | Dr. Maritha Snyman | Leesvoorkeure van Afrikaanse kinders teenoor Nederlandse of Vlaamse kinders: verwelkoming van nogeen nieuw lid |
| 6 novem.2008 | prof. Christina Landman | Hoe het die woorde “sonde, siel en saligheid” in die Suid-Afrikaanse samelewing ingekom? Dit dateer al van Jan van Riebeeck se tyd toe hy met die Khoi kennis gemaak het en daar ’n botsing tussen hulle verskillende godsdienstige opvattings was. Sonde, siel en saligheid is begrippe wat die Khoi nie verstaan het nie. |
| 6 decem.2008 | Uitstap naar Dullstroom: (een van de koudste plekke in S.A.; met de hoogste spoorwegstasie, 2076 m; uitstekend forellenhengelgebied; de enige plaats met veel olm - en beukebomen ) |
Deze plaats, in 1880 gesticht ter ondersteuning van Nederlandse emigranten , speelde een grote rol in de Anglo-Boerenoorlog. Straatnamen herinnerden daaraan. Namen als Beelaerts van Blokland, Harting. De Waal, Janson,e.a. waren tot voor kort nog vermeld op de officiele straatnaamborden, maar men vindt ze nu nog slechts terug als bord bij een private eigendom. |
| 2 februari 2009 | ir. Luc de Bonte, voorzitter A-Mittal | Arcelor Mittal in Zuid Afrika in 2008 |
| 5 maart 2009 | Dr. Danny Titus | Die diversiteit van Afrikaans en die geleenhede wat ons het vir diversiteit in die tyd waarin ons leef |
| 2 april 2009 | Peter Teurlings | Die spreker vergelyk milieubestuur in Nederland, België en Suid-Afrika. |
| 7 mei 2009 | - | Algemene Ledenvergadering |
| 4 juni 2009 | Linette Van der Merwe | AFRIKAANSE KUNSTEFEESTE : Is daar plek vir nog een? |
| 2 juli 2009 | Prof. Danie Goosen | ONS GEMEENSKAPPE, ’n (On)realistiese perspektief Daar is vandag en in weerwil van die krisis ook hoop vir ons gemeenskappe. |
| 6 augustus 09 | Dr. Piet Muller | Die einde van die Wereld soos ons dit tot dusver geken het…en die opkoms van die Nuwe Wereld" |
2007-2008:
| 6 sept. 2007 | Alana Bailey | " Die Afrikaner Diaspora " |
| 4 okt. 2007 | Joost Tryhou | " Hoe ouderwets of bijdertijds is de Orde van den Prince ? " |
| 1 nov. 2007 | Henk Van der Graaf | " De Betekenis van de Banden tussen de Dietse landen" Die Afrikaanse volk het sy wortels in die Dietse lande, maar daar is meningsverskille. Die historiese verband van die Afrikaners met die Lae Lande word geskets. Gedurende die Anglo-Boereoorlog was daar wedersydse belangstelling omdat daar ’n natuurlike magnetisme tussen die Afrikaners en die Dietse lande is. Die Afrikaners het ’n trotse geskiedenis waarin daar baie hoogtepunte was. Paul Kruger is ’n goeie voorbeeld. |
| 8 dec. 2007 | sociale funktie bij Prince-vriend Anton Jansen | |
| januari 2008 | zomervakantie | |
| 7 feb.2008 | prof.Piet de la Rey | " De Problematiek vanHIV/Aids" |
| 6 maart 2008 | prof.Willem Boshof | "Om die Bybel( of enige antieke teks) in konteks te lees" |
| 3 april 2008 | Tim du Plessis | " De Aktualiteiten in Zuid-Afrika met o.a. de positie van Afrikaans en de relaties met Vlaanderen en Nederland" |
| 8 mei 2008 | jaarlijkse ledenvergadering | |
| 5 juni 2008 | Flip Buys | " Afrikaans, Afrikaner en Afrika" |
| 3 juli 2008 | Dr.Anton Prinsloo | "Spreekwoorde, maar ook verskille tussen Nederlands en Afrikaans op woord- en spreekwoordgebied wat hier ontwikkel het" |
7 augustus 2008 |
Zijne Excel.Mr.Braafheid, Ambassadeur van Suriname | "Suriname , het land , zijn mensen, zijn taal en cultuur" |