Pretoria
Die Afdeling Pretoria is in 1995 gestig en na die stad Pretoria genoem. Pretoria is die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika en geleë in die provinsie Gauteng.
Die Orde van den Prince se afdeling Pretoria het lede waaronder die eienaar en uitgewer van Proteaboeke, Dr. Nicol Stassen, en die bekende Afrikaanse sanger, Jannie du Toit (die regelmatig optreedt in Vlaanderen en Nederland). Lede van die afdeling is almal in eie reg betrokke by die behoud van Afrikaans as taal van onderrig en as regstaal. Die afdeling Pretoria streef daarna om eweveel lede uit die Vlaamse, Nederlandse en Afrikaanse kultuurgroepe te werf en die Nederlandse Taal en Kultuur te bevorder. Dit blyk ook uit die voordragte wat oor taal en kultuur wat by die afdeling gehou word.
(tekst uit 2013, Nieuwsbrief 33-3)
NB: de afdeling was in 2016, samen met Kaap de Goede Hoop, gastheer voor de Gewestdagen Buitenland. Er kwamen toen vele Prince-leden om samen de vriendschap te vieren.
Pretoria is een afdeling van Buitenland
Furrow Rd 272